Kunming 昆明 | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 25°04′00″N 102°41′00″O / 25.06667°N 102.68333°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Yunnan |
Stigting | 279 v.C. |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Qiu He (仇和) |
• Burgemeester | Zhang Zulin (张祖林) |
Oppervlak | |
• Stad | 21 473 km2 (8 291 vk. myl) |
• Stedelik | 2 081 km2 (803 vk. myl) |
Hoogte | 1 892 m (6 207 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 6 432 212 |
• Digtheid | 300/km2 (780/vk. myl) |
• Stedelik | 3 200 000 |
• Stedelike digtheid | 1 500/km2 (4 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 650000 |
Skakelkodes | 0871 |
Webwerf | km.gov.cn |
Kunming (Chinees: 昆明) is die hoofstad en grootste stad van die Chinese provinsie Yunnan met 'n bevolking van 6 432 212 in 2010.
Die stad is geleë in die suide van China. Kunming is omstreeks 279 v.C. gestig en word beskou as die poort tot Suid- en Suidoos-Asië.